Tekens teen mure,
Geheime in skure.
Ekt n wereld betree,
Dis net ons twee.
Gevoelens uit di hart,
Die van liefde die van smart
Soms n seen soms n vloek
Moes ons self diep ondersoek
Hoekom hoekom hoekom
Is ek lief vir hom
Waarom waarom waarom
Gooi sy my lewe so om
Ken hy/sy hierdie pyn
Voel so klein en fyn
Hart word so maklik gebreek
As hy/sy hul gevoelens wegsteek
Mekaar die heeltyd nodig
Ontkenning is onnodig
Teen die liefde baklei
Gaan na pyn toe lei
Ons is saam volledig
Anders net ledig
Diepe gevoelens bekyk
Na waarheid uit geryk
Nog nooit so eerlik
In mekaar verheerlik
Nog nooit so bang
Pasop dat bang nie vang
Hoe liewer hoe meer seer
Maar moenie probeer keer
Gelok dan om te gebeur
Wil ons weer so skeur
Wat nog bewys
Skryf my n lys
Hoekom in my twyfel
Breek my hart met n bytel
Soos die prentji op jo foon
Lat dit wees vir jou n loon
Al word my hart uit mekaar geruk
Ek sal jou lief he met elke stuk
In jo sal ek nie meer twyfel
Ek gooi weg die bytel
Vir jou hoef ek ni meer te bewys
So skeer op die lys
Niks meer daar om ons te keer
Het mekaar om te troos vir die seer
Met nuwe oe vra ek om te kyk
Hoe ons na mekaar toe uit ryk
Saam jou in gees
Sal ek wees
Saam jou in smart
Deel ek my hart
Met my fisiese liggaam
Staan ek met jou saam
Nuwe tekens teen die mure
Geen meer geheime in die skure
Jaques
|