BERGE EN DALE
LUSERN LANDE MET BALE
SON KOM OP
MET SY NUWE STRALE
WEG IS GISTER SE KWALE
MET MY HOED
OP MY KOP
EN NUWE MOED
IN MY SKOP
PAK EK DIE DAG
MET HERWINDE KRAG
WEETEND DAT LATER
NOG STRUIKEL BLOKKE WAG
MAAR GESTRAAND HET EK GEDROOM
N WONDERLIKE DROOM
WAAR DIT EN DAT
EN SNAAKSE GOED
MET SOGENAAMDE KOMPLIKASIES
REG GEMAAK IS
MET DIE NODIGE REPERASIES
MET MY KEN IN DIE LUG
SKOUERS TERUG EN REGUIT RUG
STROTTER EK AAN MET DIE PAD
EKS NIE MEER
MOEG, SIEK EN SAT
WANT SOOS DIE OU
GESEGDE SE
N LEWE SONDER PROBLEME
IS NI N LEWE
EN MORE IS WEER N NUWE DAG
SO EK IS REG
VIR DIE PROBLEME WAT WAG
EN ALTYD SAL EK N REDE VIND OM TE LAG
Jaques
|