Jaques se Gedigte
  Tuis
 

SKILDERY

Soek jy n prentjie met net woorde gemaak?

n Prentjie wat jou hart snare aanraak?

Wel kom ons kyk wat ekke kan doen

Miskien na die prentjie kry ekke n soen

 

My liefde vir jou is so oneindigend soos die heelal om ons

probeer te hard daar oor dink en jou brein sal begin gons,

maar kyk na al die sterre en sien of jy dit kan tel.

Jy sal gou agter kom dis n takie wat jy gan bly uitstel.

 

Ja daar is sterre wat amper elke dag uit brand

maar daars ook nuut gebore sterre aan die ander kant.

Vir elke liewe ding wat miskien tot niet mag gaan

is daar dieselfde of miskien nog beter wat van voor af bestaan.

 

Kyk na n blommetjie wat nogal vinnig tot n einde kom

net volgende keer is daar meer wat in sy plek in blom.

So hopelik is daar n baie mooi prentjie wat jy kan sien

my liefde vir jou wat soos n saadtjie ontkiem.

 

Soos blommetjies en sterre elke dag net meer word,

is dit duidelik van blommetjies en sterre daar is geen tekort.

So kan jy my liefde vir jou vergelyk,

Dat dit regtig ondenkbaar is om n einde te beryk.

 

'Wat van jou dood' is dalk jou volgende vraag

my antwoord 'nie eers die dood sal my liefde verjaag!'

Want my liefde vir jou sal altyd daar bly

dit mag dalk net n ander vorm kry.

 

Hierdie is my skildery net vir jou bestem

dis n Salvador Dali en Galina Lukshina gemeng.

My meisie mens lees my woorde nou

Ek jou ou Is regtig baie lief vir jou!

                            Jaques



Vir Danél se gedigte, klik hier: sonneblom.page.tl

 
  Today, there have been 1 visitors (1 hits) on this page!  
 
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free