Jaques se Gedigte
  Het Ek Jou Al Gesê?
 

Het ek jou gesê hoe baie ek jou misjoen?*

Het ek jou gesê wat gedagtes van jo en jo fotos aan my doen?

Het ek jou al gesê hoe bitter baie graag ek jou hartstogtelik wil soen?

Het ek al vi jou gesê hoe mis ek jou reuk?

Het ek al vir jou gesê n dag sonder jou voel vir my soos n week?

Het ek al vir jou gesê hoe ek daarvan hou as jy vir my tong uitsteek?

Het ek jou al gesê dat ek gek daaroor is as jy my vinger punte byt?

Het ek jou al gesê hoe ek dit laaik as jy my terug diep in die oe in kyk?

Het ek jou al gesê hoe sweet dit is as jy so an my hande ruik?

Het ek jou al gesê hoe mooi jy vir my is?

Het ek jou al gesê dis onmoontlik om jou uit my gedagtes uit te wis?

Het ek jou al gesê jy mag enige tyd jou kop op my skouer kom rus?

Het ek jou al gesê hoe baie graag ek jou wil hê?

Het ek jou al gesê hoe ek droom van ons wat in mekaar se arms lê?

Het ek jou al gesê hoe my hart klop as jy my naam sê?

                            Jaques

*Misjoen is n persoonlike woordjie. Dit iss n kombinasie van mis en miljoen. M.A.W mis n miljoen keer.

 
  Today, there have been 9 visitors (14 hits) on this page!  
 
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free